*KENNISGEWING*
TYDELIKE WATERONDERBREKING
Kennisgewing geskied hiermee van tydelike wateronderbreking binne Cillie gebied.
Rede: Die pomp by die kanaal is foutief en die afdeling is tans besig met herstelwerk.
Versorging:
– Vul waterhouers vir noodgebruik.
Jammer vir ongerief.
Kontak:
– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
23/02/2026