KENNISGEWING
WATERDIENS HERVAT
Inwoners van Langverwag word in kennis gestel dat die pypbreek herstel is, en die waterafdeling tans besig is om die damvlakke op te bou.
Ons verwag dat die watertoevoer normaal sal wees sodra die damme voldoende gevul is.
Dankie vir u geduld en samewerking.
Kontak:
– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
03/03/2026


