KENNISGEWING
TYDELIKE KRAGONDERBREKING
Kennisgewing geskied hiermee van tydelike kragonderbreking binne Kakamas gebied.
Rede: Die Elektriese Afdeling is tans besig om vas te stel wat die onderbreking veroorsaak.
Dankie vir u geduld en samewerking.
*Kontak:*
– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
19/03/2026