Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING:…

Published on April 28, 2026
Back to all Latest News
*KENNISGEWING:

KEIMOES GEMEENSKAP

*Datum:* 28 April 2026

Waterpypbreek herstel – Watervoorsiening word herstel

Geagte Inwoners,

Die munisipaliteit stel die Keimoes-gemeenskap in kennis dat die waterpypbreek suksesvol herstel is.

Watervoorsiening sal geleidelik na alle areas herstel word soos wat die druk in die stelsel opbou. Ons versoek u geduld tydens hierdie proses.

Dankie vir u samewerking.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder


Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee