Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING*…

Published on May 6, 2026
Back to all Latest News
*KENNISGEWING*
TYDELIKE KRAGONDERBREKING: KEIMOES DORP

Datum uitgereik: 6 Mei 2026

Hiermee word inwoners van die *Keimoes dorp in kennis gestel dat daar ’n tydelike kragonderbreking* sal wees op:

*Datum:* Woensdag, 7 Mei 2026
*Tyd:* 08:00 – 16:00
*Rede:* Noodsaaklike instandhouding en opgradering van die elektrisiteitsnetwerk

*Gebiede wat geraak word:*
Kaap Agri werkswinkel
Red Sun
A3

*Belangrik:*
1. Beskou asseblief alle elektriese punte as lewendig gedurende hierdie tyd, aangesien kragtoevoer enige tyd herstel kan word.
2. Skakel sensitiewe toerusting af en ontkoppel dit om skade te voorkom.
3. Die Munisipaliteit vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word.

*Vir navrae kontak:*
*Inbelsentrum*
WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee