Verstopping van Rioolstelsel in Binne Straat Langverwag
Die Munisipaliteit wil inwoners in kennis stel dat daar tans ’n verstopping in die rioolstelsel in Binne Street Langverwag area
Die *Instandhoudingsafdeling* is tans op die terrein en besig met herstelwerk om die probleem so gou moontlik op te los.
Die Munisipaliteit doen ’n beroep op alle inwoners om *nie groot voorwerpe, vullis, doeke, vet of ander materiaal in die rioolstelsel te gooi nie*. Hierdie items veroorsaak blokkasies wat diensonderbrekings en skade aan die stelsel tot gevolg het.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer u samewerking terwyl ons werk om normale diens te herstel.
Vir verdere navrae, kontak die Inbelsentrum by 079 049 1101
Uitgereik deur:
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Datum: 12 Mei 2026
—
Notice
Blockage of Sewer Line in Binne street Langverwag area
The Municipality wishes to inform residents of a blockage in the sewer system in Binne street Langverwag area
The *Maintenance Department* is currently on site conducting repairs to resolve the issue as soon as possible.
The Municipality appeals to all residents *not to dispose of large objects, waste, wipes, grease, or other materials into the sewer system*. These items cause blockages that lead to service disruptions and damage to the system.
We apologise for the inconvenience and appreciate your cooperation while we work to restore normal service.
For further enquiries, contact the Call Centre at 079 049 1101
Issued by:
Mr Obakeng Isaacs
Municipal Manager
Date: 12 May 2026




