*Kennisgewing aan alle inwoners van Kakamas, Keimoes en Kenhardt:*
Die Tegniese Departement het nou n manier gevind om die inwoners te help wie se meters nog nie gekodeer is nie:
1. Stuur asb u naam, adres/ erfnommer, meterno, selno/whatsapp no na die call center by 079 049 1101.
2. Daar sal nagegaan word of u meter al opgradeer is of nie.
3. Indien u meter nie opgradeer was nie, sal die kodes aan u gestuur word per whatsapp.
4. Indien u verdere hulp benodig sal n persoon na u gestuur word om te help met die kodering.
Ek hoop u vind dit so in orde.
M Clarke
Bestuurder Elektromeganiese Dienste.