Kennisgewing aan die gemeenskap van Cilliè/Lutzburg
Geliewe kennis te neem van Tydelike water onderbreking wat plaasvind in Kai !Garib Munisipaliteit, binne Lutzburg/ Cilliè
Rede: Waterwerke is tans besig om kanaal skoon te maak.
Water mobiele program vir 29/03/2023
1) Cilliè – 8H00-14H00
2) Lutzburg – 14H00-18H00
Enige navrae kontak Inbelsentrum by 054 461700.
Jammer vir ongerief
Mnr Andre Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder
29/03/2023