Kennisgewing aan die gemeenskap van Kai !Garib
Tans ondervind Kai !Garib verlengde ure beurtkrag of te wel “Load reduction”. By navraag kon die ESKOM Klientediens geen antwoorde verskaf nie.
Kai !Garib probeer n skedule by ESKOM kry rakende die veranderde tye, maar is steeds onsuksesvol. Sodra daar meer inligting verkry word, sal dit aan die
Slegs die volgende is per Whatsapp ontvang:
“Eskom will issue a media statement shortly on Extended load reduction.”
Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Bly veilig
Stay safe