Kennisgewing aan die gemeenskap van Kai !Garib
Neem kennis dat die Munisipaliteit kantore op 21 Maart 2023 gesluit sal wees.
Skedule vir krag en water verkope:
1)Gasplek Keimoes 8H00 – 20H00
Bray spar Keimoes 8H00-13H00
2)Kakamas R.K Saal
9H00-13H00
17H00-20H00
3) Kenhardt kantoor en Kenhardt Saal
9H00-13H00
17H00-20H00
Inbelsentrum 054 4616700 is 24 ure beskikbaar vir enige navrae
Mnr Andre Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder