Kennisgewing aan die gemeenskap van Kenhardt/Lennertsville
Neem kennis die river pomp is herstel en water afdeling is tans besig om die water vlak op te bou.
Water mobiele afdeling sal nog steeds water aan gemeenskap voorsien blok vir blok tydens die tydperk.
Enige navrae kontak Inbelsentrum by 054 461700.
Jammer vir ongerief
Mnr Andre Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder