Kennisgewing aan gemeenskap van Gammacor/Keimoes
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Gammacor en Keimoes gebied. huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van pypbaars en kragonderbreking is vloei van water baie swak.
Ons versoek die gemeenskap om water spaarsamig te gebruik. Ons vra ook dat die gemeenskap
asseblief water opgaar tydens beskikbaarheid.Munisipaliteit is besig om tydelik water voorsien binne die gebied.
U samewerking in die verband word hoog op prys gestel.
Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder