Kennisgewing aan gemeenskap van Kakamas Hashvalley, Cillié woonbuurt.
Die probleem is uitsorteer.
Tydelike Mobile water uitreikings program het begin in Cillie en daarna Hashvalley.
Jammer vir die ongerief
Die uwe
Dr. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder