Kennisgewing aan gemeenskap van Kakamas Hashvalley, Cillié woonbuurt.
Tydelike Mobile water uitreikings program van Saterdag oggend is verskuif na later deur die dag
Die rede as volg, water vragmoter is beskadig en battery is gesteel. Kontrakteur is besig om die skade te herstel.
Jammer vir die ongerief
Die uwe
Dr. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder