Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes.
Neem kennis die pyp is herstel en water afdeling is tans besig om te pomp na uitbreiding 7.
Kai !Garib bedank die Tegniese Afdeling sowel geduld en samewerking van inwoners.
Stay safe
Bly veilig
Uwe
Mnr Bennie Kordom
Waarnemende Munisipale Bestuurder