Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Dorp
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes Dorp gebied huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van pyp breek
Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem
Jammer vir ongerief.