Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Eilande en Malanshoek. Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Keimoes Eilande en Malanshoek gebied huidiglik waternood ondervind. Die rede is as gevolg van pyp breek Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem Jammer vir ongerief Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Please take note that Kai! Garib Municipality, within Keimoes Islands and Malanshoek area is currently experiencing a water shortage. The reason is because of pipe break Technical Department is currently working on the issue Sorry for any inconvenience caused Dr. J. Mac Kay
Acting Municipal Manager ยท
Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Eilande en Malansho…
Published on May 25, 2022Back to all Latest News