Kennisgewing aan gemeenskap van Keimoes Uitbreiding 3,6,7 en Gammakor
Geliewe kennis te neem van tydelike water onderbreking wat plaasvind in Keimoes binne die Kai !Garib Munisipaliteit gebied.
Rede
Tegniese Afdeling is tans besig om water direk te pomp na die volgende gebiede wat geraak is.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank die inwoners vir hul
geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werkKontak asseblief Kai !Garib Inbelsentrem:054 4616700 vir enige navrae.
Jammer vir ongerief.
Mnr Andre Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder