Kennisgewing aan gemeenskap van Langverwag.
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Langverwag gebied huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van waterpomp is foutief.
Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem
Jammer vir ongerief
Dr. J. Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder