Kennisgewing aan gemeenskap van Langverwag
Geliewe kennis te neem dat Kai !Garib Munisipaliteit, binne Langverwag gebied huidiglik waternood ondervind.
Die rede is as gevolg van pyp breek in Fase 4 Sonneblom straat.
Tegniese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem. Vir enige navrae kontak Inbelsentrum 054 4616700.
Jammer vir ongerief.
Mnr Bennie Kordom
Waarnemende Munisipale Bestuurder