Round Table Northern Cape

Notices

Kennisgewing aan gemeenskap van Marchand met betrekking tot water voorsiening tydens November en Desember 2019

Published on November 29, 2019
Back to all Notices

Geliewe kennis t eneem dat Kai! Garib Munisipaliteit te Marchand dorp huidiglik ‘n waterkrisis ondervind. Ons wil u graag in kennis stel dat die Munisipaliteit tans besig is om die waterkrisis aan te spreek en ‘n oplossing te vind.

Sien water beskikbaarheid tye in die aangehegte dokument.

Kennisgewing van Water - Desember 2019 Uploaded on: November 29, 2019

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee