**Kennisgewing geskied hiermee aan die gemeenskap binne Warmsand gebied van ñ tydelike wateronderbreking.
*Rede:* Kabel diefstal van die river pomp.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens herstel van Kabel. Munisipaliteit doen beroep op inwoners om sulke misdrywe aan te meld by ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of Whatsapp 079 873 3767
Jammer vir die ongerief.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder