**Kennisgewing geskied hiermee aan die gemeenskap van Keimoes van tydelike water onderbreking*
*Rede:* Die werk aan die waterpyp in Hoofstr Keimoes kan nie verder voortgesit word nie. Daar is n stuk rots onder die pyp wat verwyder moet word anders veroorsaak dit weer dieselfde probleem. Die werk sal mĂ´reoggend hervat word.
Jammer vir die ongerief.
Mnr A. Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder