*KENNISGEWING: KAKAMAS GEBIED*
Kennis geskied hiermee dat krag in die Kakamas gebied herstel is.
Ons bedank inwoners vir hul geduld en begrip terwyl die Elektriese Afdeling gewerk het om die fout op te spoor en te herstel.
*Vir navrae, kontak gerus ons 24-Uur Inbelsentrum via WhatsApp: 079 049 1101*
*Uitgereik deur:*
Kantoor van die Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit