*KENNISGEWING: KEIMOES – MALANSHOEK*
Kennisgewing geskied hiermee van ‘n tydelike wateronderbreking binne *Malanshoek, Keimoes*.
*Rede:* Pypbreek
Ons afdeling is tans besig met herstelwerk.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en doen ‘n beroep op inwoners om water spaarsamig te gebruik.
Die Munisipaliteit sal inwoners op hoogte hou sodra die herstelwerk afgehandel is.
*Vir navrae, kontak gerus ons 24-Uur Inbelsentrum via WhatsApp: 079 049 1101*
*Uitgereik deur:*
Kantoor van die Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit