Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING: KHOMS GEBIED – TYDELIKE KRAGONDERBREKING*…

Published on September 8, 2026
Back to all Latest News
*KENNISGEWING: KHOMS GEBIED – TYDELIKE KRAGONDERBREKING*

Die Kai!Garib Munisipaliteit stel inwoners van die *Khoms gebied* in kennis van ‘n beplande tydelike kragonderbreking.

*Datum: Woensdag, 9 September 2026*

*Tyd: 09h00 tot 10h00*

*Rede:* Die Elektriese Afdeling is tans besig met noodsaaklike herstelwerk.

Inwoners word versoek om voorsorgmaatreƫls te tref gedurende hierdie tydperk.

Die Munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief en bedank vir u begrip en samewerking.

*Uitgereik deur:

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
08-09-2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee