*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking Kakamas as gevolg van n minisubstasie wat verskuif moet word.
**Datum: Sondag 13/4/2025
Tyd: 8H00 tot 16H00 (moontlik vroeer)
Gebiede geraak:
Lutzburg, Cillie, Kakamas Oos**
Alle lyne en toerusting as lewendig beskou moet word.
Jammer vir die ongerief.
M. Clarke
Bestuurder: Elektromeganiese Dienste