*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*
Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Keimoes as gevolg van werk wat afgehandel moet word by Keimoes no 2 substasie.
*Maandag 28/4/2025
Tyd: 8H00 tot 14H00
Dinsdag 29/4/2025
Tyd: 8H00 tot 14H00*
Gebiede geraak:
1. Uitbreiding 3 en 6
2. Kousas
3. Hospitaal
4. Boomplaas
5. Tkabies omgewing
Alle lyne en toerusting as lewendig beskou moet word.
Jammer vir die ongerief.
M. Clarke
Bestuurder: Elektromeganiese Dienste