Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*…

Published on June 10, 2025
Back to all Latest News
*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING*
*KAI ! GARIB MUNISIPALITEIT*

Geliewe kennis te neem van ‘n kragonderbreking in Keimoes.

*Woensdag 11/06/2025
Tyd: 8H00 tot 14H00

Gebiede geraak:

Redsun A3 Torido Kliniek,
N G Kerk en Keimoes woonbuurt

Alle lyne en toerusting as lewendig beskou moet word.
Jammer vir die ongerief

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
10/11/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee