Round Table Northern Cape

Latest News

*Kennisgewing: Kragonderbreking in Kakamas-gebied en Klein D…

Published on January 5, 2026
Back to all Latest News
*Kennisgewing: Kragonderbreking in Kakamas-gebied en Klein Dorpies*

Geagte inwoners

Kennisgewing geskied hiermee van tydelike kragonderbreking in die Kakamas-gebied en omliggende klein dorpies as gevolg van noodsaaklike herstelwerk aan die elektriese infrastruktuur.

*Besonderhede:*

– Datum: 5/01/2026
– Gebied: Kakamas en klein dorpies

*Wat word gedoen:*

– Die Elektriese Afdeling is tans besig met opspoor van fout en herstelwerk aan die elektriese netwerk.
– Ons streef daarna om die kragtoevoer so gou as moontlik te herstel.

*Kontak ons:*

– Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum viaWhatsAppby 079 049 1101.

Munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief wat hierdie onderbreking mag veroorsaak. Ons waardeer u samewerking en begrip.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
5/01/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee