Round Table Northern Cape

Latest News

*Kennisgewing: Kragonderbreking in Kakamas-gebied en omligge…

Published on January 6, 2026
Back to all Latest News
*Kennisgewing: Kragonderbreking in Kakamas-gebied en omliggende klein dorpies*

Geagte inwoners,

Kennisgewing geskied hiermee van tydelike kragonderbreking in die Kakamas-gebied en omliggende klein dorpies, as gevolg van ‘n foutiewe transformer op die lyn.

Die Elektriese Afdeling is tans besig om te werk aan die probleem en doen hul beste om die kragtoevoer so gou moontlik te herstel.

*Maatreels:*

– Skakel alle elektroniese toestelle af om skade te voorkom wanneer die krag terugkom.

Vir enige navrae, kan inwoners die Inbelsentrum via WhatsApp kontak by 079 049 1101.

Dankie vir u samewerking en geduld.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
06/01/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee