Round Table Northern Cape

Latest News

Kennisgewing: Kragonderbreking…

Published on October 2, 2024
Back to all Latest News
Kennisgewing: Kragonderbreking

Geliewe kennis te neem dat die krag na die volgende gebiede tydelik afgeskakel sal word, om dringende herstelwerk te doen:
Expressmark
KLK garage
Gedeelte Neethling straat(Twee Palms)
Besighede langs Agrimark
Stasieweg

Tydsduur: 9h00 tot 11h00
Alle geleiers moet ten alle tye as lewendig beskou word.

Jammer vir die ongerief.

M Clarke
Bestuurder: Elektromeganiese Dienste

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee