*Kennisgewing: Kragtoevoer Herstel in Kakamas-gebied en Klein Dorpies*
Geagte Inwoners
Ons is bly om u te meedeel dat die kragtoevoer in die Kakamas-gebied en omliggende klein dorpies suksesvol herstel is.
*Besonderhede:*
– Die Elektriese Afdeling het die noodsaaklike herstelwerk voltooi.
– Die kragtoevoer is nou weer normaal.
*Dankie:*
– Ons bedank u vir u samewerking en begrip tydens die onderbreking.
– Ons waardeer u geduld.
Vir enige verdere navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp by 079 049 1101.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
5/01/2026