Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING: LENNERTSVILLE GEBIED*…

Published on November 25, 2026
Back to all Latest News
*KENNISGEWING: LENNERTSVILLE GEBIED*

Kennisgewing geskied hiermee van ‘n tydelike wateronderbreking binne die Lennertsville gebied.

*Rede:* As gevolg van baie swak watervloei.

Die Tegniese Afdeling is tans besig om die oorsaak van die swak watervloei op te spoor.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word.

*Vir navrae, kontak gerus ons 24-Uur Inbelsentrum via WhatsApp: 079 049 1101*

*Uitgereik deur:*
Kantoor van die Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee