Kennis geskied hiermee dat daar tans ‘n tydelike kragonderbreking is in die *Langverwag en Suidrand gebied*.
Ons Elektriese Afdeling is tans op die grond besig om die fout op te spoor en te herstel.
*Wat u moet weet:*
– Geaffekteerde area: Langverwag en Suidrand
– Spanne werk hard om krag so gou as moontlik te herstel
– Krag sal herstel word sodra die fout opgespoor en reggemaak is
*BELANGRIK:* Behandel alle elektriese punte en installasies steeds as lewendig tydens die onderbreking.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en bedank u vir u geduld en begrip.
*Vir navrae, kontak ons 24-Uur Inbelsentrum via WhatsApp: 079 049 1101*
*Uitgereik deur:*
Kantoor van die Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
02/11/2026