Round Table Northern Cape

Latest News

*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking*…

Published on June 12, 2026
Back to all Latest News
*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking*

*Gebied:* Langverwag
Die fout is opgespoor en herstel. Die Tegniese Afdeling is tans besig om water na die gebied te pomp.
Voorsiening behoort binnekort normaal te wees.

Ons bedank inwoners vir hul geduld.

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee