Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Alheit gebied.
Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking binne Alheit gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.
Besonderhede:
– Datum: 06/07/2026
– Duur: 17/07/2026
Wat om te doen:
– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.
Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsAppby 079 049 1101
Jammer vir ongerief.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
06/07/2026