Round Table Northern Cape

Latest News

Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Augrabies gebied…

Published on June 3, 2026
Back to all Latest News
Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Augrabies gebied.

Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking binne Augrabies gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.

Besonderhede:

– Datum: 07/06/2026
– Duur: 21/06/2026

Wat om te doen:

– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsAppby 079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
3/06/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee