Round Table Northern Cape

Latest News

Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Keimoes gebied…

Published on March 21, 2026
Back to all Latest News
Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Keimoes gebied

Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking binne Keimoes gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.

Besonderhede:

– Datum: 22/03/2026
– Duur: 24/03/2026
– Gebied: Keimoes

Wat om te doen:

– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum viaWhatsAppby079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
21/03/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee