Round Table Northern Cape

Latest News

*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Keimoes-gebied*…

Published on January 4, 2026
Back to all Latest News
*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Keimoes-gebied*

Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking in die Keimoes-gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.

*Besonderhede:*

– Datum: 04/01/2025
– Duur: 06/01/2025
– Gebied: Keimoes

*Wat om te doen:*

– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum viaWhatsAppby079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
04/01/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee