Round Table Northern Cape

Latest News

*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Kenhardt-gebied…

Published on January 8, 2026
Back to all Latest News
*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Kenhardt-gebied*

Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking in die Kenhardt-gebied sal wees

Rede: Bars in Rivierpomp

Besonderhede:*

– Datum: 08/01/2026
– Gebied: Kenhardt

*Wat om te doen:*

– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum viaWhatsApp by 079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
08/01/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee