Geagte inwoners van Langverwag en Suidrand gebied.
Kennisgewing geskied hiermee van n tydelike wateronderbreking in u gebied.
*Besonderhede:*
– Datum: 05 Januarie 2026
– Gebied: Langverwag en Suidrand gebied.
*Wat word gedoen:*
– ‘n Span onder leiding van Distrik Uitvoerende Burgemeester Raadslid Maryna Basson, Burgemeester Raadslid M Matthys, Direkteur Links en die waterafdeling is tans besig met terplaatse ondersoek.
– Die afdeling is tans besig om damvlakke op te bou.
– Die mobiele waterafdeling van die Munisipaliteit sal water in die gemeenskap, kliniek en hospitaal voorsien.
*Kontak ons:*
– Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp by 079 049 1101.
Munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief wat hierdie onderbreking mag veroorsaak. Ons streef daarna om u van ‘n ononderbroke watertoevoer te voorsien.
Jammer vir ongerief
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
05/01/2026




