Round Table Northern Cape

Latest News

Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Marchand gebied….

Published on April 12, 2026
Back to all Latest News
Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Marchand gebied.

Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking binne Marchand gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.

Besonderhede:

– Datum: 12/04/2026
– Duur: 17/04/2026

Wat om te doen:

– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsAppby 079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
12/04/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee