*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Marchand-gebied*
Hiermee word u ingelig dat daar ‘n geskeduleerde wateronderbreking in die Marchand-gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.
*Besonderhede:*
– Datum: 09/01/2026
– Duur: 11/01/2026
– Gebied: Marchand
*Wat om te doen:*
– Vul houers met water
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
– Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.
Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum viaWhatsAppby079 049 1101
Jammer vir ongerief.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
08/01/2026