KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING KEIMOES EILANDE EN MALANSHOEK.
Kennis geskied hiermee van tydelike wateronderbreking binne Keimoes Eilande en Malanshoek. ‘n Motoris het die pyp beskadig.
– Besonderhede:
– Gebiede geraak Keimoes Eilande en Malanshoek.
– *Duur:* Verwagte herstel binne 12-24 ure (afhangend van herstelwerk)
– *Herstel:* Die Tegniese Afdeling is tans besig met herstelwerk.
– Kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp by 079 049 1101 vir enige vrae.
Jammer vir ongerief
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
06/03/2026