Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING – WYK 8*…

Published on December 23, 2025
Back to all Latest News
*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING – WYK 8*

Kennis geskied hiermee van ‘n tydelike wateronderbreking in sekere gedeeltes van Wyk 8.

Rede: Tydelike kragonderbreking.
Die munisipaliteit het die probleem aan Eskom gerapporteer, en hulle is tans besig met herstelwerk.

– *Besonderhede:*
– *Gebiede geraak:* Soverby, Curriescamp, Mctaggerscamp, Kanoneiland, Bloemsmond
– *Duur:* Afhangend van Eskom se herstelwerk
– *Herstel:* Eskom is tans besig om die krag te herstel.

– *Wat moet u doen?*
– Vul houers met water vir noodgebruik.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– *Opdaterings:*
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za en sosiale media vir die nuutste inligting.
Kontak ons Inbelsentrum via WhatsApp 079 049 1101 vir enige vrae.

Jammer vir ongerief

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
23/12/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee