*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking*
*Gebiede:* Langverwag en Suidrand
*Tydsduur:* 24 Mei 2026 tot 6 Junie 2026 – kanaal is af vir skoonmaakwerk
*Agtergrond:*
Gedurende die tydperk wat die kanaal skoongemaak word, word water direk vanaf die rivier gepomp.
Tans is die rivierpomp buite werking en die afdeling is besig met herstelwerk.
Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Mnr Obakeng Isaacs
Municipal Manager
27/05/2026