Kennisgewing van tydelike water onderbreking aan gemeenskap van Keimoes
Hiermee word u in kennis gestel van ‘n wateronderbreking wat op die oomblik in Keimoes ondervind word.
Die rede vir die wateronderbreking is dat daar ‘n kraglyn gebrand het en dit het tot gevolg dat die watersuiweringsstelsel van Keimoes sonder elektrisiteit is. Geen water kan dus gesuiwer word nie.
Ons vra dus verskoning vir die ongerief
Tegniese Afdeling en Eskom werk aan die probleem
Mnr Obakeng Isaacs
Waarnemende Munisipale Bestuurder
Stay safe
Bly veilig
.