Round Table Northern Cape

Latest News

*KENNISGEWING: VERWYDERING VAN POLITIEKE PLAKKATE / POSTERS*…

Published on November 9, 2026
Back to all Latest News
*KENNISGEWING: VERWYDERING VAN POLITIEKE PLAKKATE / POSTERS*

09/11/2026
*Aan: Alle Politieke Partye*

Kennis geskied hiermee dat alle politieke partye versoek word om hul plakkate / posters wat in die Kai !Garib Munisipale gebied aangebring is, te verwyder.

Partye word versoek om asseblief binne die voorgeskrewe tydperk.

Plakkate wat nie verwyder word nie, sal deur die Munisipaliteit verwyder word en die betrokke party sal verantwoordelik gehou word vir die koste daaraan verbonde.

Ons bedank u vir u samewerking om ons dorpe skoon en netjies te hou.

Kantoor van Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee