KENNISGEWING: VULLISVERWYDERING HERVAT
Datum: 28 April 2026
Gebiede/Roete:
Voortrekker
Suid Rand Tieroogsingle
4 De laan
Langverwag (Middelbok, Hoƫrskool Kakamas)
Marchand
Ons vra om verskoning vir die ongerief en dank inwoners vir hul geduld.
#WeCare*
#WeServe*
#WeProvide*
#ServiceDelivery*